Beantwoord asseblief 5 vrae oor jou eerste naam. Jou naam:
Welkom by baba-name.com!
Hier sal jy interessante inligting vind oor meer as 100,000 name! Soos die betekenis, oorsprong en die gewildheid van jou eie eerste naam.
Is jy opsoek na 'n mooi naam vir jou baba? Dan is hierdie die regte plek. baba-name.com is die mees volledige baba naam webwerf in die hele Suid Afrika!

Browse names by letter

ABCDEFGHIJKLMNPRSTVWYZ
Laatste kommentaar
Rolenevandag
WAT IS DIE BETEKENIS VAN MY NAAM.
Martinique22-05
Martinique is an island in the Caribbean Sea, southeast of Cuba and north of Trinidad and Tobago. It is part of the French West Indies
Henrico20-05
Nee geen
Léandre20-05
Ek hou baie van my naam
Anzelle19-05
My ma is Ansebé en Ansie was haar ouma, dit is hoe hulle my naam gekies het. Sê Anzelle beteken genade (Grace).
Janine16-05
Ek hou van my naam, ek het nog nooit dieselfde spelling opgetel as myne nie. Dit is uniek!
Miné16-05
Ek is mal oor my naam, en ek ken n hele klomp Miné’s
Ronel16-05
My naam is vir my spesiaal.
Jilke-André15-05
?????
Anna13-05
Wil weet wat dit beteken
Francis13-05
Wil graag weet wat beteken my naam asb
Francis13-05
Wil graag weet wat beteken my naam asb
Chantell 7-05
nee dit is n goeie naam
Charlotte 6-05
geen
Optic 6-05
Baie unieke naam
Petrus 5-05
Die oorsprong van my naam
Petrus 5-05
Die oorsprong van my naam
Ryan 4-05
Mooi naam
Hulle se my naam pas by my
Alta 2-05
Geen
Christoff 2-05
Dit is 'n pragtige gevestigde naam wat nie te algemeen is nie. Mense wonder net soms hoe om dit te spel weens al die weergawes van my naam. Engelseprekendes spreek dit altyd in die Engelse wyse uit en dit is nogals irriterend.
Roelien27-04
Regte spelling van my naam Roelene is min te sien.
Tania26-04
Betekenis van my naam: Vee koninging (fairy pricess)
Marthinus23-04
Ek hou van my naam
Liza23-04
Mis my ma dis haar naam
Liané22-04
Wat beteken my naam en van waar af kom dit
Johannes20-04
Baie dankbaar my naam is van bybelse afkoms
Leendrina18-04
Ek hou nie van die naam nie. Dit is baie outyds en daarom kom jy nie gereeld daarby nie. Ek dink dit is jammer
Alida14-04
Trots op my naam.. Vernoem na my Ouma... Twee niggies met dieselfde name verjaar op selfde dag 27 februarie met 2 jaar verskil in ouderdom
Martha13-04
Geen
Lizelle10-04
Wil weet
Antonella 9-04
EK WIL GRAAG WEET WAT DIT BETEKEN
Antonella 9-04
EK WIL GRAAG WEET WAT DIT BETEKEN
Kemilisha 4-04
mijn naam is een samensteling tussen mijn oma oma papa mama
Meriza 3-04
Nee ek wil net weet wat beteken my naam
Nanje 2-04
Kombinasie van my ouma se name Neelje Christina - NA van die naam Christina en N en JE van Neelje
Georgia 2-04
Geem
Lente 1-04
Weergawe van Lente in ander tale
Anjalie 1-04
Dis uniek
Tamryn28-03
ek is lief vir my naam
Mari-Zaan28-03
Wat beteken my naam